STUDENT SIVIELE TEGNIKUS
2007-08-30
STUDENT SIVIELE TEGNIKUS
Paarl - Siviele Konstruksiemaatskappy
Vereistes
- Belangstelling in ‘n loopbaan as Siviele Ingenieur. - Hou daarvan om in die buitelug te werk en mense te bestuur. - Kode 08 bestuurderslisensie - Graad 12 kwalifikasie met wiskunde en fisika of - Huidiglik besig met studies in die Siviele Ingenieursrigting. Ons bied - ‘n Markverwante, kompeterende salaris. - Die geleentheid om te kwalifiseer vir verdere studies en studiebeurse.
Faks of epos CV na 021-862-1975, corne@jvzconstruction.co.za Sluitingsdatum: 10 September 2007
More
News
|