ONTVANGSDAME
2007-09-06
ONTVANGSDAME
Algemene ontvangsdame benodig vir motorhandelaar in die Paarl
Pligte:
• Antwoord van telefoon • Basiese administratiewe take
Maatskappy bied ‘n mededingende pakket eie aan die pos.
Vereistes:
• Persone tussen 22 - 30 jaar kan aansoek doen • Moet welbelese wees • Moet in die Paarl woonagtig wees en bereid wees om saam met die maatskappy te groei
Faks verkorte CV na 021-872-0582 Sluitingsdatum: 8 September
More
News
|