TERREINBESTUURDER
2007-09-06
KEARLEY’S TRANSPORT
TERREINBESTUURDER
WELLINGTON
Ons verlang die dienste van ‘n terreinbestuurder met goeie administratiewe vaardighede en menseverhoudinge.
Die geskikte persoon sal in beheer wees van alle geboue, terreine, dag-tot-dag arbeiders en take op die terrein.
Salaris is onderhandelbaar.
Faks asseblief CV na C Kruger by 021-864-1205 of e-pos ktmkting@kearleys.co.za
Aansoekvorms is by die nagwag se kantoor beskikbaar.
More
News
|