INVORDERINGS/LITIGASIE
2007-09-06
STEYN COETZEE ING.
INVORDERINGS/LITIGASIE
Ons benodig die dienste van ‘n Invorderings/Litigasie-tikster met toepaslike ervaring vir ons Prokureurspraktyk te Paarl.
Applikante moet ten volle tweetalig wees en beskik oor ‘n senior sertifikaat, rekenaar-vaardigheid (kennis van Debtcol, sal ‘n aanbeveling wees), ‘n vermoë om akkuraat te werk, en goeie kommunikasievaardigheid.
CV kan afgelewer word by Markstraat 11, Paarl, 7646 of gefaks word na: 021-872-2678 voor of op 12 September 2007.
More
News
|