ASSISTENT- REKENMEESTER
2007-09-06
ASSISTENT- REKENMEESTER
‘n Rekenmeestersfirma (Paarl) benodig ‘n persoon wat:
- Naskoolse opleiding het - Praktiese ondervinding van Pastel hê - Praktiese ondervinding van VIP salarisstelsel het - Ondervinding het van BTW, LBS, ens. - Finansiële staat tot proefbalans kan hanteer - Goed met kliënte kan kommunikeer.
Faks u CV na 021-871-1358 of e-pos na cpr@saol.com. Indien u nie van ons voor 17/09/2007 antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|