WINKELBESTUURDER
2007-09-06
DRAKENSTEIN HOSPICE
WINKELBESTUURDER
HOSPICE WINKEL WELLINGTON
Ons verlang 'n tweetalige persoon met vorige verkoopsondervinding om ons Hospice-winkel in Wellington te bestuur. Van die persoon sal verwag word om goeie kommunikasievermoë te hê en die beeld van Hospice aan die publiek te kan oordra.
Belangstellendes kan hulle CV's met verwysings kom aflewer by Hospice-kantoor, Bredastraat 109, Paarl.
More
News
|