GEVALLEBESTUURDER
2007-09-06
Sereno Kliniek Paarl
GEVALLEBESTUURDER
Vereistes: • Matrieksertifikaat (graad 12) of soortgelyke kwalifikasie • Vaardigheid in Engels en Afrikaans (skryf en praat) • Ondervinding van gevallebestuur en/of hospitaalbedryf 'n voordeel • Verpleegagtergrond nie noodsaaklik • Basiese kennis van ICD10 kodering • Rekenaarvaardigheid en vinnige, akkurate tikvaardigheid • Algemene adminstratiewe vaardigheid • Akkuraatheid • Uitstekende kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede en vermoë om met mense te werk • Vermoë om professioneel en betroubaar in spanverband te funksioneer • Geldige rybewys (kode EB) • Aanpasbaarheid ten opsigte van diensure
Pligte: • Gevallebestuur insluitend bevestigings en magtigings • Administrasie van pasiëntrekeninge • Professionele en doeltreffende skakeling met verskeie rolspelers • Voorbereiding en voorlegging van toepaslike finansiële- en statistiese verslae • Ander administratiewe take toegeken van tyd tot tyd • Rapporteer aan die Verpleegdiensbestuurder Vergoeding: • Onderhandelbare vergoedingspakket insluitend 13de tjek, gesubsideerde mediese fonds en aftree-annuďteit
Navrae: Me. N Keyter, tel: 021-872-9760. Stuur aansoeke aan: Die Verpleegdiensbestuurder, Sereno Kliniek per faks 021-872-5126 of e-pos: info@serenoclinic.co.za
More
News
|