Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Admin Klerk / Ontvangsdame

Admin Klerk / Ontvangsdame
 
2005-06-02


Admin Klerk / Ontvangsdame
Ocean Agri Science en Bionamix, twee vooruitstrewende Kunsmismaatskappye in die Klapmuts-omgewing,
benodig die dienste van ‘n ontvangsdame wat sekere admintake moet verrig waaronder die volgende:
• Antwoord van skakelbord en televerkope
• Dataprosessering en uitskryf van voorraaddokumentasie.
• Rekenaarvaardigheid in MS Word en Excel.
• Klantediens en kontantverkope.
• Vaardigheid in Pastel sal in u guns tel.

Diensaanvaarding: 1 Julie 2005

Ons bied ‘n markverwante pakket en u
salaris sal in lyn wees met die vaardighede wat u ons bied.
Stuur asb. u verkorte CV na faks: (021) 875-5034 of e-pos na mail@megafert.co.za.

Sluitingsdatum 10 Junie 2005.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za