Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


AKTES-SEKRETARESSE

AKTES-SEKRETARESSE
 
2007-09-13


VAKANTE BETREKKING
AKTES-SEKRETARESSE
PAARL KANTOOR

Vereiste, ondervinding en vaardigheid
- Minimum 8 jaar ondervinding in aktes en korrespondente-werk

- Ondervinding mbt verbande: Absa, Nedbank, ENB en EFC

- Ontwikkelings, deeltitel en konvensionele titel registrasies

- Moet oor vermoë beskik om eie korrespondensie te kan opstel

- Rekenaarvaardig: MS Word, Ghostfill, Ghostconvey, Ghostwriter, Regibond, Law

- Moet oor goeie mondelinge en skriftelike kommunikasie- vaardighede beskik: Engels en Afrikaans

- Akkuraatheid

- Moet onder druk kan werk

- Kliëntediens-georiënteerd wees

Indien u aan voormelde vereistes voldoen, stuur asb u aansoek aan: anthea@jans.co.za of faks: 086 510 6625 voor of op 20 September 2007





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za