Boekhou-klerk
2007-09-13
TO NETTS Benodig dringend die dienste van ‘n Boekhou-klerk
Vereistes is as volg: 1. Persoonlikheid: Vriendelik, spontaan, entoesiasties, betroubaar en nie-roker.
2. Algemeen: Bereid wees om oortyd te werk, asook elke 2de Saterdag. Goed Afrikaans- en Engelssprekend wees
Werksure is Maandag tot Vrydag 08:00-17:00 en Saterdae 08:00-13:00.
Kandidaat moet onmiddellik kan begin werk. Salaris is onderhandelbaar.
3. Ondervinding/opleiding in die volgende: Rekenaargeletterd, syfervaardig en epos vaardig.
Kennis van die volgende programme: Pastel, Word en Excel.
Vorige ondervinding en deeglike kennis van Pastel is ‘n vereiste. Hantering van kliënte, persoonlik en telefonies.
Verkorte weergawe van CV met afskrif van ID moet persoonlik tussen 09:00 en 12:00 by To-Nett’s Bloemiste, Hoofstraat 41, Paarl afgegee word.
More
News
|