Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verkoopsman

Verkoopsman
 
2007-09-20


SUPA QUICK PAARL benodig ‘n Dinamiese persoon wat ‘n loopbaan wil volg as Verkoopsman in die “Fitment” bedryf.

• Goeie algemene kennis van voertuie en spesifiek bande, skokbrekers, uitlaatstelsels, remme & suspensie-onderdele sal voordelig wees, maar nie noodwendig ‘n vereiste nie.
• Geldige rybewys en eie vervoer.
• Goed kan kommunikeer op alle vlakke in ten minste Afrikaans & Engels.

Ons bied ‘n mededingende pakket met voordele na gelang van ondervinding.

Faks CV na 021-871-1472 of e-pos na sqpaarl@primatyre.co.za
Aansoeke sluit 7 Oktober 2007



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za