TYDELIKE FINANSIËLE POSISIE
2007-10-04
SAWIS
TYDELIKE FINANSIËLE POSISIE
Tydelike vakature bestaan tans in Paarl. Belangstellendes moet beskikbaar wees vanaf
November 2007 tot Maart 2008 en oor die volgende beskik: • Tersięre kwalifikasie - N.D/B.Tech/ B.Com sal voordelig wees; • Bewese ervaring in finansiële rekeningkunde, MS Office en Pastel; • Verantwoordelikhede sal onder andere insluit, maar nie beperk tot: krediteure, debiteure, algemene grootboektransaksies, kleinkas- en bankrekonsiliasies; • Algemene adhoc take; • Aangename persoonlikheid.
Sluitingsdatum: 12 Oktober 2007
E-pos CV na earends@sawis.co.za of faks (021) 807-6002 of Posbus 238, Paarl, 7620
More
News
|