Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Administratiewe Beampte (2)

Administratiewe Beampte (2)
 
2007-10-04


Professionele konsultasiebesigheid met hoofkantoor in die Paarl beskik oor ‘n vakature vir ‘n Administratiewe Beampte.

Die geskikte kandidaat moet oor die volgende eienskappe beskik:
• Ten minste 5 jaar ondervinding in die administrasie van ‘n gevestigde kantooromgewing.
• Goeie persoonlike vaardighede.
• Rekenaarvaardighede veral in MS-Word.
• Uitstekende taalvaardighede in Engels en Afrikaans.
• Regssekretaresse-agtergrond.

Pakket is onderhandelbaar, afhangende van die vaardigheid en kwalifikasies van die suksesvolle kandidaat.

E-pos asb. ‘n volledige CV na carmen@labourchannel.net



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za