Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ASSISTENT-REKENMEESTER

ASSISTENT-REKENMEESTER
 
2007-10-18


ASSISTENT-REKENMEESTER

‘n Klein rekenmeestersfirma te Wellington benodig die dienste van 'n assistent-
rekenmeester wat vir die volgende pligte verantwoordelik sal wees:
• BTW, LBS en WVF opgawes en registrasies
• Bogemiddelde kennis van Pastel en Microsoft Office
• Bogemiddelde kennis van inkomstebelasting
• Opstel van finansiële state
• Algemene administratiewe take

‘n Diploma of graad is nie 'n vereiste nie, maar sal as aanbeveling dien.

Ons bied aangename werksomstandighede en die vergoeding sal bestaan uit 'n basiese salaris sowel as glyskaal tydstaatvergoeding
dienooreenkomstig u ervaring.

Epos u CV van nie meer as twee bladsye aan: rssmit@absamail.co.za of faks dit alternatiewelik na: 021-873-7807

Sluitingsdatum: 31 Oktober 2007



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za