Dinamiese mans (3) en dames (3) as toesighouers
2007-10-25
BERGRIVIER KOSHUIS/HOSTEL Bergrivier Koshuis benodig die dienste van drie (3) dinamiese mans en drie (3) dames as Toesighouers oor seuns en meisies vanaf graad 8 - 12.
Slegs Opvoeders en senior studente sal oorweeg word. Inwoning by koshuis ‘n vereiste.
Faks of pos ‘n aansoekbrief en ‘n volledige CV aan:
Die Prinsipaal Bergrivier Hoërskool Posbus 1301 WELLINGTON 7654
Faksnommer: 021-873-2349
Vir diensaanvaarding 14 Januarie 2008
Sluitingsdatum vir aansoeke: 9 November 2007
KOM EN SLUIT AAN BY ‘N DINAMIESE SPAN!!!
More
News
|