TERREINBESTUURDER
2007-11-01
KEARLEY’S TRANSPORT TERREINBESTUURDER WELLINGTON.
Ons verlang die dienste van ‘n terreinbestuurder met goeie administratiewe vaardighede en menseverhoudinge. D
ie geskikte persoon sal in beheer wees van alle geboue, terreine, dag-tot-dag arbeiders en take op die terrein. Salaris is onderhandelbaar.
Faks asseblief CV na C Kruger by 021-864-1205 of epos ktmkting@kearleys.co.za
Aansoekvorms is by die nagwag se kantoor beskikbaar.
More
News
|