STAF VERPLEEGSTER
2007-11-08
SILWERKRUIN ACVV
Huis vir Bejaardes - Wellington
1 Vakante pos: STAF VERPLEEGSTER
Registrasie by SAVR ‘n vereiste.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Salaris onderhandelbaar.
Rig ‘n volledige CV aan: Die Bestuurder, Fonteinstraat, Wellington, 7655 of faks: 021-873-5874
Sluitingsdatum: 16/11/2007
More
News
|