Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BEPLANNINGS-ASSISTENT

BEPLANNINGS-ASSISTENT
 
2007-11-08


BEPLANNINGS-ASSISTENT

Die persoon sal verantwoordelik wees om die beplanningsbestuurder by te staan.

Die sleutel-verantwoordelikhede van die pos sentreer rondom:
- Prosessering van produksies
- Administrasie van produksieskedulering
- Opstel van produksieverslae
- Korrespondensie en liassering
- Skakeling met kliënte

Om vir die pos in aanmerking te kom, moet die aansoeker aan die volgende vereistes voldoen:
- Ten minste graad 12 met syfervakke
- Onafhanklik kan werk
- Goeie rekenaarvaardighede in Microsoft pakkette
- Goed kan organiseer
- Goeie menseverhoudinge kan handhaaf
- Goed kan kommunikeer in Engels en Afrikaans.
Die volgende sal die aansoek verder ondersteun:
- Enige relevante naskoolse kwalifikasie
- Kennis en ondervinding van die wyn-en ander verwante produkte omgewing
- Kennis van ISO en HACCP
- Kennis van Ezy Wine rekenaarstelsel

Indien u aan bogenoemde voldoen, sal ons graag van u wil hoor.

Faks u aansoek na 086 618 8595 voor of op 16 November 2007 of e-pos dit na schalkwykc@pvbm.co.za

Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum van ons verneem het nie kan aanvaar word dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za