Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


UITVOERENDE BESTUURDER

UITVOERENDE BESTUURDER
 
2007-11-08


BREYTENBACH SENTRUM
WELLINGTON
UITVOERENDE BESTUURDER
Kontrakpos
(Verw. BS 001/2007)

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:
• Die konseptualisering en implementering van 'n jaarlikse kulturele program wat die skeppende, beeldende en uitvoerende kunste insluit.
• Die uitbou en handhawing van goeie werksverhoudinge met borge, media, kunstenaars en die publiek
• Finansiële bestuur en begrotingsbeheer

Die suksesvolle kandidaat:
• Is bogemiddeld ingelig en bekend met die kunste en media
• Moet uitstekend kan kommunikeer in beide Afrikaans en Engels
• Is energiek, entoesiasties, kreatief, innoverend en neem inisiatief
• Is rekenaarvaardig (MS Office-pakket)
• Beskik oor uitstekende organisatoriese vaardighede

Diensaanvaarding: 7 Januarie 2008

Sluitingsdatum: 23 November 2007

Navrae: Lelani Strowald, Breytenbach Sentrum. Tel: 021-873-2786
Vergoedingspakket onderhandelbaar.

Rig u aansoek, bestaande uit 'n dekbrief en 'n volledige CV, elektronies aan lelani@breytenbachsentrum.co.za



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za