HALFDAG SEKRETARIËLE POS
2007-11-15
HALFDAG SEKRETARIËLE POS ONTVANGS/PERSOONLIKE ASSISTENT
JONKERSHOEK UITVOERENDE KANTOOR
POSVEREISTES: • Matriek • Rekenaargeletterdheid: MS Word, MS Excel, PowerPoint • Bestuurderslisensie • 3 tot 5 Jaar administratiewe ondervinding sal voordelig wees. • Volledig tweetalig (Afr/Eng) - Xhosa voordelig.
VERANTWOORDELIKHEDE:
• Afloswerk by ontvangs. • Behartig, soos benodig, persoonlike assistent-pligte bv: tik van briewe, opstel van verslae, opstel van aanbiedings, vertalings, reisbesprekings, notules afneem ens. • Soos bepaal deur bestuur.
ALGEMEEN:
Hierdie is ‘n regstellende aksie pos. Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 November 2007
NAVRAE: Mev H. Evenwel Tel: 021-866-1512 Aansoeke moet gerig word aan: I. Harker E-pos ivorh@mto.co.za Indien die maatskappy u nie binne 3 weke na die sluitingsdatum kontak nie, neem aan dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|