Vragmotor-/Trekkerbestuurder
2005-06-09
Vragmotor-/Trekkerbestuurder benodig
VEREISTES Moet in besit wees van geldige kode 10-lisensie met PrDP. Ondervinding van spuitwerk in vrugtebedryf sal aansoek versterk. Skoon bestuurs- en kriminele rekord. Sober gewoontes hê. Opportuniste en kansvatters hoef nie aansoek te doen nie.
Vir aansoek, skakel 083 303 8005 of 082 923 7124 gedurende kantoorure voor 22 Junie 2005
More
News
|