OPVOEDER - GRONDSLAGFASE
2007-11-29
WKOD KONTRAKAANSTELLING
Aansoeke word ingewag vir die volgende vakante betrekking:
OPVOEDER - GRONDSLAGFASE
NKV (UGO) Opleiding, ondervinding en verwante administratiewe pligte. SACE-Registrasie.
Periode: 1 Januarie - 31 Desember 2008
Sluitingsdatum vir aansoeke: 3 Desember 2007
Rig aansoek plus kort CV aan (geen fakse):
Die Prinsipaal, Charleston Hill PS, Hilarislaan, Elriche, Paarl, 7646
More
News
|