KWEEKHUISBESTUURSPOS
2007-11-29
KWEEKHUISBESTUURSPOS
Vredenburg
Vereistes: - Sober gewoontes - Ondervinding in kweekhuisbestuur van tamaties - Meganiese en praktiese vaardighede - Take verrig soos plastiek opsit, gif meng, plantvoeding ens. - Toesig hou oor werkers - Eie verblyf reël
SKAKEL RUDI 084 584 2236
More
News
|