ADMIN BEAMPTE BENODIG
2007-11-29
PLAASKANTOOR
ADMIN BEAMPTE BENODIG
Verantwoordelikhede • Telefoniste • Algemene kantooradministrasie • Lone • Bestellings hanteer en kontroleer • Eie vervoer - geldige rybewys
Faks CV na: 021-871-1619 of e-mail aan: uva@mweb.co.za
Diensaanvaarding: Onmiddellik
Indien geen terugvoering binne 14 dae, was aansoek onsuksesvol.
More
News
|