Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


PLAAT EN METAAL / SWEISER & PASSER EN DRAAIER

PLAAT EN METAAL / SWEISER & PASSER EN DRAAIER
 
2007-12-06


Passer en Draaier & Plaat en Metaal / Sweiser

Gevestigde ingenieursmaatskappy in Wellington benodig die dienste van’n gekwalifiseerde
PLAAT EN METAAL / SWEISER & PASSER EN DRAAIER om so spoedig moontlik diens te aanvaar.

Geskikte applikante moet aan die volgende voldoen:

- Beskik oor al die vaardighede vir die betrokke ambagte
- Onder druk in ‘n produksie-werkswinkel kan werk
- Bereid wees om oortyd te werk
- In besit wees van ‘n geldige rybewys en eie vervoer hê
- Goeie menseverhoudings hê

Die firma bied ‘n mededingende vergoedingspakket.

Rig: CV aan: Die Bestuurder
Faks: 021-864-2689
Sluitingsdatum: 12 Desember 2007



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za