Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VOORMAN/BESTUURDER

VOORMAN/BESTUURDER
 
2007-12-13


Ons benodig 'n middeljarige man om as voorman op te tree vir ons boerdery en eiendomsbesigheid.

Die pos behels toesig en instandhouding van geboue wat verhuur word en toesig en bemarking van 'n klein groenteboerdery.

Pakket sluit in huis, water, krag, voertuig en salaris van R5 500 per maand.

Pos asb 'n verkorte CV na: Die Bestuurder, Posbus 2580, Paarl, 7620



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za