ASSISTENT
2007-12-13
Doel van die pos: Die administrasie en koördinasie van die vervoer van grondstowwe vanaf silo’s na verwerkingsaanlegte.
Vereistes: • 3 – 5 jaar ondervinding in kliënteskakeling en koördinasie van sekere besigheidsaspekte; • ‘n Toepaslike naskoolse kwalifikasie; • MS Excel & MS Word; • SAP ondervinding sal tot u voordeel wees.
Stuur ‘n kort CV na astrauss@gmail.co.za
Sluitingsdatum: 20 Desember 07
Voorheen benadeelde individue word sterk aanbeveel om aansoek te doen indien u aan die bogenoemde vereistes voldoen.
More
News
|