VERSENDINGSTOESIGHOUER en ONTVANGSDAME/ADMIN ASSISTENT
2007-12-13
LABCOM VERSENDINGSTOESIGHOUER (DESPATCH) (Franschhoek) Ons soek iemand wat die volle versendingsfunksie van 'n fabriek wat bederfbare produkte verpak, kan hanteer. Die geskikte kandidaat moet rekenaar-vaardig wees en 'n kwalifikasie of ondervinding in logistieke bestuur en roetebeplanning hê.
ONTVANGSDAME/ADMIN ASSISTENT (Franschhoek) Die geskikte kandidaat moet ten volle tweetalig en rekenaarvaardig wees en goeie kommunikasievaardighede hê. Vorige ondervinding sal u aansoek versterk. Aansoeke sluit op 21 Desember 2007 Faks verkorte CV na 021-854-4959 of e-pos aan: msroux@telkomsa.net
More
News
|