VERSENDINGS-TOESIGHOUER
2007-12-13
LABCOM VERSENDINGS- TOESIGHOUER (DESPATCH) (Franschhoek)
Ons soek iemand wat die volle versendingsfunksie van 'n fabriek wat bederfbare produkte verpak, kan hanteer. Die geskikte kandidaat moet rekenaar-vaardig wees en 'n kwalifikasie of ondervinding in logistieke bestuur en roetebeplanning hê.
ONTVANGSDAME/ADMIN ASSISTENT (Franschhoek)
Die geskikte kandidaat moet ten volle tweetalig en rekenaarvaardig wees en goeie kommunikasievaardighede hê.
Vorige ondervinding sal u aansoek versterk.
Aansoeke sluit op 21 Desember 2007 Faks verkorte CV na 021-854-4959 of e-pos aan: msroux@telkomsa.net
More
News
|