KANTOORDAME
2007-12-13
Poste beskikbaar vir:
Rekenaargeletterde, tweetalige KANTOORDAME met bestuurslisensie om op plaas in Wemmershoekarea te werk.
Moet kan boek hou tot en met proefbalans.
NUTSMAN/HANDYMAN.
Faks ‘n verkorte CV na 021-867-0210 of epos: guesth@new.co.za. Indien u nie binne 2 weke van ons hoor nie, was u aansoek nie suksesvol nie.
More
News
|