Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VURKHYSER-OPERATEURS

VURKHYSER-OPERATEURS
 
2007-12-20


NOVO PACKHOUSE (PTY) LTD
VURKHYSER-OPERATEURS word benodig by ons verpakkingsaanleg te NOVO pakhuis in die Paarl.

EIENSKAPPE
• Moet stiptelik en betroubaar wees
• Goeie menseverhoudinge
• Bereid wees om oortyd te werk

SLEUTELVERANTWOORDELIKHEDE
• Op- en aflaai van trokke
• In- en uitry van palette en bins vanuit die koelkamer en pakhuis
• Help met ander koelkamertake
• Moet verantwoordelikheid neem vir die onderhoud van voertuig
• Verantwoordelik vir was en skoonmaak van voertuig
• Assisteer met algemene take

AANBEVOLE KWALIFIKASIES/VEREISTES
• Basiese lees- en skryfvaardighede
• Moet ‘n geldige vurkhyser-bestuurslisensie hκ en bewys
lewer.

Sluitingsdatum: 31 Desember 2007

Aanvangsdatum: So spoedig moontlik

‘n Sekondκre kwalifikasie (Graad 11/12) sal in u guns tel.

Mediese keuring weens wetlike spesifikasies is ‘n voorvereiste vir die pos.

Van kandidate word benodig: ID-dokument en bankbesonderhede
Kontak Godfrey Davids 021-860-8000 • 082 851 4738



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za