Verkoopsdame
2007-12-20
Nuwe motorhandelaar in Paarl gestasioneer,is op soek na 'n Verkoopsdame met kliëntebasis en ondervinding van vlootverkope.
Vereistes: 1. Persoon met vertroud wees met die verkoop van ligte kommersiële- en passasiers voertuie. 2. Wel belese en versorgd wees. 3. In Paarl of omliggende areas woonagtig wees.
Hierteenstaande bied die maatskappy 'n mededingende basiese salaris & kommissie, 'n maatskappyvoertuig en ander byvoordele gelykstaande aan so 'n groot onderneming.
Geen kansvatters asb.
Faks verkorte CV na 021-872-0582
Aansoeke sluit 30 Desember 2007.
More
News
|