2129. Sny tog net raadslede met skuld se krag af -
2010-09-23
MET verwysing na die berig van 16 September aangaande die gelde verskuldig deur Raadslede aan die Drakenstein Munisipaliteit, wil ek noem dat vroeër jare, as ’n raadslid nie sy finansiële verpligtinge teenoor ’n munisipaliteit nagekom het nie, was hy van sy pos onthef.
Read More...