VERKOOPS-PERSONEEL
2011-09-15
Direkte verkope maatskappy benodig kandidate vir nuwe afset in die Paarl. Die geskikte kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: • Minimum kwalifikasie: Graad 12 • Minimum van 3 jaar werksondervinding in kantooradministrasie of verkope • Tweetalig • Rekenaarvaardig • Uitstekende menseverhoudinge Pligte: • Ontvangs • Dataverwerking • Bestellings • Verkope • Kliëntediens SLUITINGSDATUM: 30 SEPTEMBER 2011 Faks CV en motiveringsbrief na 086 556 9884
More
News
|