Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VRAGMOTOR- BESTUURDER

VRAGMOTOR- BESTUURDER
 
2011-09-23


PROFILE FEEDS
VRAGMOTOR- BESTUURDER
(KODE 14)
Profile Feeds, met sy aanleg geleë in Paarl, beskik tans oor die bogenoemde betrekking vir 'n betroubare persoon met goeie kommunikasievaardighede, 2 tot 3 jaar ondervinding in 'n soortgelyke betrekking, PDP asook 'n geldige kode 14-rybewys.
Die suksesvolle kandidaat sal aan die fabrieksbestuurder rapporteer.
Pligte behels o.a.:
• Doen van aflewerings
• Vervoer van goedere soos vereis
• Alle ander algemene take eie aan die pos of soos versoek deur bestuur.
In ruil vir jou bydrae bied Profile Feeds 'n mededingende vergoedingspakket aan.
Rig u CV en dekbrief vóór 3 Oktober 2011 aan Mariëtte Grové, Laker & Le Roux Menslike Hulpbronpraktisyns, faks 086 589 3425 of per e-pos na recruitment@lakerleroux.co.za (met verwysingsnommer LLR 286 in die onderwerpreël) of doen aanlyn aansoek by www.lakerleroux.co.za.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang is nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za