De Oude Renbaan - Paarl
2011-09-23
SPYSENIER De Oude Renbaan - Paarl Benodig kreatiewe spysenier vir die restaurant van 'n aftree-oord. Een maaltyd per dag plus funksies soos benodig. Meer inligting kan verkry word van die bestuurder by 021 863 2653 tussen 08:30 en 12:00 weeksdae. Aansoeke moet ingedien word by: Die Bestuurder, DOR, S-Paarl Tel/faks: 021 863 2653 E-pos: deouderenbaan@telkomsa.net Sluitingsdatum: 30 September 2011
More
News
|