9720. Polisieman sit lank in tronk -
2008-04-24
’n LIEFDESDRIEHOEK wat bykans vier en ’n half jaar gelede gelei het tot die skietdood van ’n bekende bewaarder en sportman van Wellington, is verlede week finaal afgehandel toe ’n oud-polisieman vir 21 jaar tronk toe gestuur is.
Read More...