7840. Jong karate-trio skitter in Skotland -
2008-06-12
HARDE werk, moed en deursettingsvermoë is wat dit geverg het vir drie jong lede van Hayashi Ha Karateklub in die Paarl, om die Suid-Afrikaanse karatespan met lof te verteenwoordig tydens die Statebond Wêreldkampioenskappe. Michael Frans, Brent Jonker en Dillan Smith het met die louere daar weggestap.
Read More...