6980. Museum neem uitstappie na Riebeek-Wes -
2009-03-26
VRIENDE van die Wellington Museum en ander belangstellendes word hartlik uitgenooi om te deel in ’n uitstappie na die Smuts-woning in Riebeek-Wes en die Oude Kerk Museum in Riebeek-Kasteel op Saterdagoggend 28 Maart om 08:30.
Read More...