10558. Polisie praat met Ysterkoei -
2008-04-10
INWONERS van Paarl-Wes sê daar is vreemde klanke wat uit een van die huise vloei. Wat is dit? Is dit ’n voël? Is dit ’n vliegtuig? Nee dit is die plaaslike musiekgroep Ysterkoei, en hulle is reg om te “rock ‘n roll”.
Read More...
10560. Paalspringer skitter -
2008-04-10
Taahirah Kozain, ’n graad 10 leerder aan Hoërskool Gimnasium, het onlangs ’n goue medalje verwerf in die afdeling vir dogters o.15 by die Hoërskole Atletiekkampioenskappe wat op Rustenburg aangebied is.
Read More...