![]() |
|
|
![]()
|
11981. Kunskalender - 2007-07-05 Ou Meulteater. Op Woensdag 11 Julie word daar ’n hele reeks kinderteaterproduksies aangebied by die Ou Meulteater in die Paarl. Anna Emm Productions gaan seker maak dat kinders (en ouers!) hulself gate uit geniet! Kaartjies is R25. Bespreek by 021-979-3131.
OMNIA bied vanjaar twee Boerepatentekompetisies in vennootskap met Agri Mega aan met groot pryse.
ALL unemployed people between the age of 18 and 35 years are invited to register for free training in Maths and English with the Department of Labour office in Breda Street, Paarl, from 16 July.
INTERESSANTE uitstappies en daaglikse aktiwiteite word vir inwoners van Huis Vergenoegd in die Paarl gereël.
DIE VLV Wellington vergader Donderdagoggend 19 Julie om 09:30 by die Provence konferensiesentrum in Wellington vir ’n praatjie oor kursusse rakende naaldwerk.
I WOULD like to thank the Drakenstein Municipality’s Electricity Department for delivering an excellent service even over weekends.
A GOSPEL concert will be held at the Mbekweni Community Hall on Sunday 22 July from 13:30.
THERE is lots of fun and adventure Artscape during the holidays.
GRAAG wil ek my misnoeë uitspreek met die gebruik van ‘n selfoon agter die stuur deur ‘n verkeersbeampte van Drakenstein Munisipaliteit.
A HOLIDAY stage school for young people aged 6 to 18 will be running at the Athenaeum in Newlands from 9 to 13 July.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|