1411. Dankie Franschhoek polisie -
2011-03-17
EK moes dokumente laat sertifiseer en ’n duimafdruk laat doen vir ’n bedlêende pasient, wat nie self Franschhoek polisiestasie toe kon gaan nie.
Read More...
1412. SMS - kommentaar -
2011-03-17
Dankie vir die berig oor aborsie - ek bid teen die onwettighede en skeur die aborsieplakkate af.
Read More...