2171. Besoek feesmark -
2010-11-18
’n FEESMARK met volop kunsgoed, hartsgoed, leefgoed en kindergoed word van 29 November tot 4 Desember aangebied in die saal van die NG Strooidakkerk in die Paarl. Daar sal ook ’n teetuin wees.
Read More...
2172. Bonsai-skou verwag groot getalle -
2010-11-18
GEDURENDE die naweek van 20 en 21 November word groot getalle belangstellendes verwag by die Bonsai-skou wat in die Stellenbosse Botaniese Tuin plaasvind.
Read More...
2173. Dans en wynveiling -
2010-11-18
’n DANS en wynveiling word Saterdag 20 November by die Paarl Rugbyklub (Le Venue) gehou as fondsinsameling.
Read More...
2174. Leefstylkalender -
2010-11-18
* Competition. The judging of Miss Drakenstein Festival of Lights 2010 will take place on 20 November at the Paarl Town Hall.
Read More...