![]() |
|
|
![]()
|
821. Die storie sonder einde - 2011-05-12 ’n POPPEKAS-VERTONING, “Die storie sonder einde”, is op Saterdagoggend 14 Mei om 10:00 te sien by die Ou Meul-teater. ![]()
THE group Mr Cat and the Jackal can be seen at the Breytenbach Centre in Wellington on 13 May at 20:00. ![]()
DIE komedie Daai V-ding is op Vrydag 20 Mei om 20:00 te sien in die Ou Meul-teater. ![]()
ON 13 and 14 May at 20:00 comedian Marc Lottering will be seen in “Lottering Live in Paarl” at the Old Mill Theatre. ![]()
DIE kursus in boekherstelwerk en papierkonservering by die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl word van 24 tot 26 Mei aangebied. ![]()
SINGER Luna Paige has been wowing audiences over the last decade with her sultry voice and will perform at the Bôrdienghuis Theatre at the Breytenbach Centre in Wellington on 4 June at 20:00. ![]()
* Art. The New Works exhibition by Strijdom van der Merwe will open on Sunday at 11:00 at the Is Art Gallery at Le Quartier Francais in Franschhoek. ![]()
Hugenote Hoërskool se hokkiespelers het baie goed gevaar by die Boland-hokkieproewe. ![]()
ALLE 2001-matrieks van Weltevrede Sekondêr word uitgenooi na ’n geselligheid op 18 Mei te Orleanspark in die Paarl om 12:00. ![]()
GHOLFSPELERS van die Paarl en Wellington kry Saterdag (14 Mei) hul groot kans om te kwalifiseer vir Suid-Afrika se grootste amateur-sportgebeurtenis, die Sanlam Kanker-uitdaagreeks. Dis ook hul enigste kans. ![]()
|
[ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|