Klapmuts-sektor vergader
2008-01-24
DIE landelike sektore 2 en 3 hou ’n vergadering by Marianne Wynkelder, Klapmuts, Maandag om 19:00.
Deel van die agenda is besprekings rondom die huidige misdaadsituasie en beplanning vir die komende maand.
Dit is van kardinale belang dat almal die vergadering sal bywoon, aangesien ’n nuwe forum gekies sal word.
Vir meer besonderhede skakel insp Heinrich Groenewald by 079-874-1245.
More
News
|