Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gesteel

Gesteel
 
2008-03-06


’n VROU van Paarl-Oos, Ione Martin, is desperaat op soek na al haar persoonlike dokumente wat uit haar motor gesteel is voor haar huis in Evansstraat.

Die dokumente, insluitend haar ID boekie, is gesteel.

Enigiemand met inligting kan speurinsp Kernen Philander skakel by 021-864 -9600.

* Die publiek word gewaarsku om geen waardevolle besittings in hul voertuie te laat nie.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za