Tuinbouklub kom byeen
2008-04-02
WELLINGTON Tuinbouklub vergader Dinsdag 15 April om 09:30 by die Boskombuis buite die dorp. Elsabé du Plessis van die Boskombuis sal praat oor haar bedryf soos die inlę van olywe, maak van konfyt en die gebruik van boegoe. Koste is R20. Skakel Lizette Siderfin by 021-873- 2985 vir navrae.
More
News
|