Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Danksegging ná dekade

Danksegging ná dekade
 
2008-04-17


’n FEESDIENS word Sondag 10:00 in die Bergrivier VGK in Wellington gehou om die tiende herdenking van die koms van hul leraar te vier.

Vir ds James Mac Kay was dit die uitdaging van ’n eerste gemeente toe hy in 1998 by die VGK Bergrivier in Hillcrest aangesluit het.

Hy het die aanvoorwerk deur wyle ds Esau Jacobs met entoesiasme verder geneem en die finale afronding van die kerkgebou help voltooi.

In April 2000 is ingetrek in die nuwe gebou in Madeliefiestraat.

Nou het die kerkraad en gemeente besluit om ’n feesdiens van waardering teenoor hul leraar te hou, Sondag om 10:00 in die kerk.

Almal is welkom.




More News
  • Om die braaivleisvuur met Jan Braai
  • Versoeningsfees met fakkelloop
  • Iets spesiaal vir die beste braai denkbaar
  • Bok-fever strikes Paarl as Rugby kicks off
  • Hoe keer ’n gevangene terug na die gemeenskap?
  • Mr Winelands aangewys
  • Vreugde ná eerlikheid met vol beursie
  • Horses on gentle gallop to recovery
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za