Bok ontbyt
2008-05-15
DIE Springbokafrigter, Peter de Villiers, kom deel sy visie in verband met die Springbokspan Saterdag om 08:00 tot 10:00 in die Wellington Stadsaal tydens ’n ontbyt. Kaartjies is R60 en is deels ter befondsing van die VGK Bergrivier kerk. Bespreek by ds James Mac Kay by 083-449-0808.
More
News
|