Ondersteuning vir diabete
2008-05-15
BY die Paarl Medi-Clinic Wondsorgkliniek sal Louise Gosslet die vergadering van die Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep Woensdag 21 Mei om 19:00 in die Holy Trinity kerksaal toespreek. Die onderwerp is “wondsorg” vir diabete. Bring ’n belangstellende saam. Die volgende vergadering is Woensdag 16 Julie. Skakel Kamaretha Beckert by 021-871-1808 vir navrae.
More
News
|